Dis ʼn fantasie. Dis die huis van ʼn kunstenaar. Dis haar heiligdom se deure wat sy hier vir jou oopmaak.
Alles vir die sleutelwoord "Carina Stander"
Betowerende boomskuilte
Wonders van klip en hout. Enorme glasmure wat die natuur na binne nooi.
“Tussen hemel en aarde” laat jou die skepping soos ʼn kind ontdek
As jy by die saaldeure waar “Tussen hemel en aarde” vertoon word instap, en matrassies op die vloer aantref in plaas van stoele in netjiese rye, weet jy dié vertoning kyk anders na teater. Nes TT Cloete se poësie anders na die lewe kyk.
Wildvreemd
Die heuningboer se stomtaal pla my min. Nog nooit was dit vir haar nodig om te beduie sy sal markdag wag by die Ruig se rand nie. Vandat ek haar ken, daag ek net op en sy is daar. Met haar heuning en haar kerse, haar kaal voete en stiltes…