“As die operasie verby is, is dit klaar. As sy dan daarna in die toekoms probleme ervaar, wat net ʼn kwessie van tyd is, sal daar nie veel wees wat hulle vir haar kan doen nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Carli van Straten"
‘Dis sulke tyd’ vir hart-kleuter
“Op ʼn manier is ek bly ons is nou hier sodat ons dit oor en verby kan kry… Maar op ʼn ander manier weet ons nie of sy weer gaan uitkom nie.”
Operasie vir hart-kleuter vervroeg
“Dit is nou net ʼn klipgooi weg. Daar is nie meer van uitstel nie.”
Terugslag vir hart-kleuter: ‘Sy word omring deur engele’
“Ons kan nou regtig net vir mense vra om te bid – vir Carli en vir krag vir ons om aan te hou.”
‘Wonderwerk-peuter’ beleef terugslag
“Carli het ʼn pad wat sy moet stap. As hierdie die laaste paar treë is wat sy moet gee, dan moet ons dit vir haar gemaklik maak.”
Parapleeg-kleuter skater op onnie se rug: ‘Dis die klein dingetjies’
“Die Bybel sê tog ʼn mens moet help wanneer jy kan, dis hoe elke mens moet wees. Dalk is dit omdat die wêreld so vol lelike goed is dat mense gryp na die positiewe.”
‘In die Here se skaduwee’ met wonderwerk-peuter
“Die enigste verskil tussen ʼn nagmerrie en ʼn avontuur is jou ingesteldheid. Ons is soos ʼn klein kindjie wat in die donker agter sy pa aanloop wat die flits vashou. Ons weet nie wat vir ons voorlê nie, maar ons vertrou blindelings op die Here.”