Barbara Creecy, die Gautengse LUR vir onderwys, het alle aanklagte teen Carol Drysdale, die skoolhoof van Laerskool Rivonia, laat vaar.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Carol Drysdale"
Skoolhoof pleit onskuldig
Carol Drysdale, hoof van Laerskool Rivonia, het Dinsdag onskuldig gepleit op klagtes van wangedrag en insubordinasie.