Daar het ʼn somber atmosfeer geheers toe Catelin de Witt (14) se ouers Dinsdag die media toegespreek het ná ʼn skiettragedie haar lewe Vrydagmiddag in Amberfield Glen in Centurion geëis het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Catelin De Witt"
Skool bied berading ná leerling se dood
ʼn Span van sowat 10 beraders ondersteun leerlinge van Hoërskool Eldoraigne in Centurion nadat een van hul skoolmaats Vrydag in ʼn parkie in Amberfield Glen tydens ʼn skietvoorval dood is.