“Mense vra my hoe ek in die Here bly glo nadat ons my ma verloor het én my seuntjie ook talle kere by die dood omgedraai het. Maar Hy het haar lank genoeg gespaar sodat ek kon groet. En Hy het mense se harte aangeraak sodat my seuntjie ʼn tweede kans op lewe kon kry.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Caylum Willemse"
Sewe keer amper dood, nou kan hy leef
“Dankie, Here, dat U ons seun beskerm het en dankie vir almal se gebede.”
‘Nou kan my seuntjie lééf,’ sê dankbare ma
Nadat dokters in Augustus vir Samantha Willemse gesê het haar sewe maande oue seuntjie met ʼn seldsame geboortedefek gaan nié vir ʼn agtste keer by die dood kan omdraai nie, het sy geweet sy sal met “bloed en sweet” moet veg om hom aan die lewe te hou.
Seldsame-defek: ‘My seuntjie verdien om te lewe’
“Ons kon nie vir die ambulans wag nie. Ek en my man en my skoonpa het in die motor gespring om hospitaal toe te jaag. Wayne het die kardiopulmonêre-resussitasie toegepas op sy skoot. Caylum het egter begin blou word en het nie meer tekens van lewe getoon nie. My man het geskree ‘my kind is dood! My kind is dood! Bid net asseblief’.”