Met sy natuurlike flair en aanvallende spel sal hy egter sy gewig in goud werd wees vir die Legion: Hy laat dit lekker lyk om rugby te speel; die perfekte doepa vir die adrenalienverslaafde Amerikaners.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Cecil Afrika"
Groot pak, beseringsterugslag vir Blitse
Suid-Afrika het Saterdag (SA tyd) in Vancouver deurgedring na die kwarteindronde van Wêreldrugby se sewesreeks, en kom Sondagaand 20:08 (SA tyd) teen Australië te staan.
OP-liga: vir Blitsbok se Valers is dit Beker of niks
Missionvale in die Oos-Kaap, die heimat van die Blitsbok Cecil Afrika, stel sy visier vir 2016 baie hoog.