Daar lê ongetwyfeld ’n opwindende tydperk vir die sektor voor soos die ander lugdienste van die krukkelys af terugkeer. Maar die speelveld is allermins gelyk.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "CemAir"
SA’ners op vasteland gestrand weens vertraagde repatriasievlug
“Die onsekerheid is geweldig frustrerend. Hulle is nie besig om ons ʼn guns te doen nie. Hierdie is ʼn saketransaksie wat hulle moet nakom.”
CemAir kry eindelik bedryfsertifikaat
Die owerheid sê hy gaan CemAir se bedrywighede monitor.
Vakbond help werk vind vir CemAir-werkers wat afgelê is
“Dit is Solidariteit se oorwoë mening dat geregtigheid moet geskied vir die meer as 60% van CemAir se personeel wat as gevolg hiervan hul werk verloor het.”
CemAir mag weer vlieg
“Die pad wat CemAir die afgelope maande moes stap, was ongekend in die lugvaartbedryf.”
Vliegverbod kan tot groot afleggings by CemAir lei
“Die vliegverbod het nie net ʼn enorme impak op die ekonomie en die volhoubaarheid van CemAir as lugredery nie, maar het ook ʼn verwoestende effek op elke werknemer en hul gesinne.”
Lugredery se vlerke vir soveelste keer geknip
Die redery het nou ingevolge regulasies vir burgerlike lugvaart 30 dae kans om by die direkteur van burgerlike lugvaart appèl aan te teken indien hy nie met die BLO se besluit saamstem nie.
Redery mag vlugte hervat
“Lugvaartveiligheid is die eintlike wenner in dié geval.”
Redery verbied om te vlieg oor ‘veiligheidsgevare’
Die lugredery het passasiers aangeraai om alternatiewe reisreëlings te tref en gesê diegene wat reeds bespreek en betaal het, sal so gou moontlik oor ʼn terugbetaling ingelig word.
CemAir-vliegtuie: ‘Eerste groen lig is stap in regte rigting’
“Hoewel CemAir die voordele van sy instandhoudingsorganisasie kon terugwin, is die situasie wat sy 12 vliegtuie betref steeds dieselfde. Die vliegtuie is nog nie lugwaardig verklaar nie en dus nog nie weer bruikbaar vir vlugte nie.”
12 CemAir-vliegtuie gestrand
Die Burgerlike Lugvaartowerheid (BLO) het Vrydag aangekondig dat hy die lugwaardigheidsertifikasie van 12 CemAir-vliegtuie opgehef het.