Minstens vyf mense se liggame het die week voor Nuwejaarsdag op die strand uitgespoel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Centane"
Man vas ná ouma, kleinkind se bylmoorde
ʼn 38-jarige man verskyn Maandag in die hof op aanklag dat hy ʼn 72-jarige vrou en haar tweejarige kleinkind met ʼn byl vermoor het, het die polisie in die Oos-Kaap gesê.