Dit is ʼn Christelike onafhanklike Afrikaanse laerskool wat die leerplanne van die ICO (Instituut vir Christelike Onderwys) volg. Die ICO se leerplan is geskoei op die nasionale kurrikulum, met bywerkings vir ʼn Christo-sentriese benadering.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Centurion Christelike Skool"
My kind moet laerskool toe. Wat nou?
Hoe kies ek na watter laerskool ek my kind moet stuur? Hier is ʼn paar koersbepalende standpunte