Polisiebeamptes was strategies in en om die winkelsentrum geplaas om die verdagtes vroegtydig vas te trek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Centurion Mall"
Skok, ongeloof oor juwelier se skietdood
Mark Kopelowitz is Maandag in sy juwelierswarewinkel deur gewapende rowers doodgeskiet.
Nog twee vas ná rooftog by Centurion-winkelsentrum
Die polisie is op soek na nog twee verdagtes.
Twee vas ná rooftog by Centurion-winkelsentrum
Een van die verdagtes word ook met ʼn ander rooftog verbind.
Winkeleienaar in sentrum-rooftog doodgeskiet
Die winkeleienaar is in die maag geskiet en het op die toneel aan sy wonde beswyk.
Klant skiet vermeende rower by Centurion Mall
Vier verdagtes het omstreeks 11:30 ʼn juwelierswinkel in die winkelsentrum binnegegaan en gepoog om klante en die winkel te beroof.
Skote klap by Centurion Mall
Inkopiegangers moes Saterdagoggend in winkels skuiling soek toe skote skielik begin klap het tydens ʼn rooftog by die Centurion Mall-winkelsentrum.
‘Rower’ dood ná skietery by Centurion Mall
Nog ‘n vermeende rower het buite die sentrum ʼn voertuig probeer kaap, maar is op die perseel in hegtenis geneem.
Goeienuus-Kersboom: Meer as 20 ton kos vir behoeftiges
Die makrogemeente kerksondermure en radiostasie GROOTfm het hande gevat met verskeie kerke van Centurion om op 29 November ’n wêreldrekord-Kersboom met slegs niebederfbare kosprodukte te probeer oprig.
Help om ʼn wêreldrekord-Kersboom te bou
Die Centurion-kerke het vanjaar ʼn Goeienuus-Kersboom met ʼn wêreldrekordpoging van stapel gestuur wat 29 November van 12:00 tot 16:00 in die Amfi van die Centurion winkelsentrum in Pretoria plaasvind.
Liggaam in meer by Centurion-winkelsentrum
Die liggaam van ʼn onbekende man is Maandagoggend in die meer by Centurion Mall in Gauteng opgespoor.
Winkel by Centurion Mall beroof
ʼn Groep gewapende mans het Woensdagoggend op ʼn winkel by Centurion Mall in Gauteng toegeslaan en dit van nagenoeg R150 000 se elektroniese ware beroof.
Twee rowers tydens Centurion Mall-rooftog geskiet
Twee mans is Vrydag tydens ʼn onderonsie met die polisie geskiet, kort nadat hulle glo ʼn selfoonwinkel in Centurion Mall beroof het.
Gauteng-rooftogte: 6 vas ná roof by Centurion Mall
Ses vermeende rowers is Vrydag in hegtenis geneem ná ʼn gewapende roof vroeër die oggend by ʼn selfoonwinkel by Centurion Mall in Pretoria.