Motoriste is Saterdag gewaarsku oor nóg ‘n sinkgat in Gauteng.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Centurion-sinkgat"
Motoriste gewaarsku teen sinkgat naby Delmas
Die Gautengse departement van paaie en vervoer het motoriste gewaarsku om bedag te wees op ʼn sinkgat op die Delmas-pad (R50) in Gauteng.
Centurion-sinkgat: Pad meer as jaar later heropen
Dit het die munisipaliteit R25 miljoen gekos om die sinkgat, wat aanvanklik so groot soos ʼn skoolsaal was, te herstel.
Foto’s: Goeie nuus vir motoriste rakende Centurion-sinkgat
Die sinkgat is die duurste enkele padherstelwerkprojek wat die stad nóg moes onderneem en dit sal R25 miljoen kos om die sinkgat ten volle te herstel.
Herstelwerk van R25 miljoen begin by Centurion-sinkgat
Herstelwerk het begin aan die reusesinkgat wat sedert Mei verlede jaar verkeer op een van Centurion se hoofroetes ontwrig.
Centurion-sinkgat: Herstelwerk begin eers dán
Die Tshwane-metro het gesê herstelwerk aan die sinkgat by die aansluiting van Jeanlaan en Gerhardstraat in Centurion sal nie vandeesmaand begin soos voorheen verwag is nie.
Nóg ʼn moontlike sinkgat in Centurion
Dit kom nadat ʼn reusesinkgat by die kruising van Jeanlaan en Gerhardstraat in Mei vanjaar gevorm het en reeds grootskaalse ontwrigting in verkeersvloei veroorsaak het.
Centurion-sinkgat: Herstelwerk dán voltooi
Dit gaan minstens R25 miljoen kos om die sinkgat op te vul en die pad te herstel.
Centurion-sinkgat: Só lank gaan herstelwerk duur
Dit is minstens 12 m diep en so groot soos ʼn skoolsaal.
Centurion-sinkgat: ‘Dit is buitengewoon groot’
Ingenieurs gaan minstens ʼn week benodig om die presiese omvang van ʼn massiewe sinkgat onder ʼn besige aansluiting in Centurion te bepaal.