“Ons vra nie mense se simpatie nie, maar hul gebede.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Century City"
Video van straatresies op N1 maak stadsraad boos
Op die video van die voorval kan gesien word hoe ʼn motorfiets en ʼn motor teen ʼn ysingwekkende spoed op die snelweg aangejaag kom voordat die bestuurder van die motor blykbaar beheer oor die voertuig verloor en in ʼn ongeluk betrokke is.