Hy is net deksels vinniger as ons ander.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Chad le Clos"
Goud vir Chad
Le Clos het begin huil terwyl die Suid-Afrikaanse volkslied gespeel en sy ouers toegekyk het terwyl hy op die podium gestaan het.
SA se goue-swemduo maak skoonskip
Suid-Afrika se Olimpiese swemduo, Chad le Clos en Cameron van der Burgh, het die land se naam hoog gehou in die Fina-wêreldbekerreeks in Berlyn Woensdagaand.
Chad le Clos deel hartseer nuus
Le Clos sê dit is ʼn moeilike tyd vir sy gesin, maar hy oefen steeds hard vir die Olimpiese Spele.
Chad le Clos breek wêreldrekord
Chad le Clos het sy algehele voorsprong Dinsdag by die Fina Wêreldbeker-kampioenskap in Singapoer verbeter nadat hy sy eie wêreldrekord in die 200m-vlinderslag vir mans verbreek het.
SA se goue swemsterre
Chad le Clos en Cameron van der Burg het Woensdagaand Suid-Afrika se eerste goue medaljes by die FINA-wêreldkampioenskap in Barcelona ingepalm.
Geskenke vir Chad le Clos se 21ste
Die Olimpiese swemmer Chad le Clos het Vrydag sy 21ste verjaarsdag gevier en onder andere ‘n diamant- en goue ring en ‘n boek oor sy lewe as geskenke ontvang.
Matriekdans saam Chad “onvergeetlik”
Die Olimpiese ster Chad le Clos het Saterdagaand sy woord gestand gedoen toe hy saam met ʼn 17-jarige meisie van Johannesburg haar matriekafskeid bygewoon het.