Hierdie enigmatiese privaat ondersoeker word gehuur om uit te vind wat werklik sewe jaar gelede in die skatryk Eduard Swiegelaar se studeerkamer gebeur het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Chanette Paul"
Chanette Paul: ‘Ek skryf agter my eie nuuskierigheid aan’
“Met die misdaadsituasie in die land, skep ʼn mens half ʼn wêreld waar daar troos is. Deur ʼn boek te skryf, waar ʼn slagoffer nie ʼn slagoffer bly nie en waar die misdaad opgelos word, skep jy ʼn geordende wêreld,” sê Chanette Paul.
Luister: Chanette Paul se ‘Offerlam’ maak ʼn draai in België
Chanette Paul het in Maroela Media se ateljee gekuier en gesels oor haar oorsese sukses, asook meer vertel oor ‘Offerlam’ se storielyn.
Luister: Chanette Paul ryg driekuns in
Die skrywer Chanette Paul vertel vanuit Stanford in die Overberg wat die driekuns in die Lekkerlit-leeskompetisie vir haar beteken.
Boek: Ewebeeld
Ewebeeld is geskryf vir mense wat Siende blind en Raaiselspieël geniet het en daar is geen twyfel dat “gewone” lesers weer hierdie boeke gaan opraap nie.
Boek: Eendag op ‘n Maandag
Versamelstukke nou weer in druk! Snuffel gerus op die internet en kyk hoe gewild ouer werke in Chanette Paul se oeuvre op versamelwerwe is. ‘n Baie goeie tweedehandse kopie van haar werk kan deesdae dieselfde prys, of meer, haal as wat dit toentertyd gekos het.