Chanté Nel, ʼn 17 maande oue babatjie van Randburg, is steeds in ʼn ernstige maar stabiele toestand in die Sunninghill-hospitaal in Johannesburg nadat sy onlangs ʼn hartaanval gekry het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Chanté Nel"
Babatjie veg om lewe ná hartaanval
Chanté Nel, ʼn 17 maande oue babatjie van Randburg, is in ʼn ernstige toestand in die Sunninghill-hospitaal in Johannesburg nadat sy onlangs ʼn hartaanval gekry het.