Vandekeere was vir bykans sewe jaar voortvlugtend voordat hy homself in Januarie vanjaar by die polisiestasie in Benoni oorgegee het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Chantelle Barnard"
Vandekeere skuldig bevind aan moord op Chantelle Barnard
“Nou kan hy eindelik boet vir wat hy aan my kind gedoen het.”
Chantelle Barnard-moord: ‘Ek wag al lank vir dié dag’
Suzette Barnard, ma van die vermoorde Chantelle Barnard, is oorstelp van vreugde nadat haar dogter se vermeende moordenaar uiteindelik weer agter tralies is.
Chantelle Barnard se ‘moordenaar’ jare later wéér vas
Chantelle is in 2011 verkrag en vermoor. Borgtog is aan haar vermeende moordenaar toegestaan, waarna hy spoorloos verdwyn het.
8 jaar ná dogter se moord: ‘Ek wil hom agter tralies sien’
“Die oggend toe ek by die hof kom en die staatsaanklaer sê vir my hy is weg, het ek nie woorde gehad nie. Ek het net vir haar gekyk en gevra: ‘Wat gaan nou van my kind word’?”
Verdagte 5 jaar ná moord op jong vrou steeds soek
Vandag presies vyf jaar gelede is Chantelle Barnard (20) wreed op ʼn kleinhoewe in Benoni aan die Oos-Rand verkrag en vermoor. Jurgen Vandekeere, die 38-jarige verdagte wat tereg staan op dié grudade, is egter nog soek nadat hy tydens sy verhoor op die vlug geslaan het.