Die nasionale polisiekommissaris het aantygings ontken dat hy nie sy samewerking aan die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod) rakende die ondersoek na Charl Kinnear se moord gee nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Charl Kinnear"
Landdros in Modack-saak geskiet
Die landdros was nie Maandag beskikbaar vir Modack se saak nie, nadat hy in ʼn “ongeluk” betrokke was.
Modack aangekla van moord op Kinnear
Lt.kol Charl Kinnear is in September koelbloedig in sy motor voor sy huis in Bishop Lavis doodgeskiet.
Modack nou ook aangekla van Kinnear-aanval
’n Handgranaat moes glo destyds, voor sy dood, na lt.kol. Charl Kinnear se huis gegooi word.
Vier vas vir moord op Charl Kinnear
“Ons het nog altyd volgehou dat die moord op Kinnear geen lukrake daad was nie, maar ʼn koelbloedige daad wat deel van ʼn sameswering uitmaak en wat nou deur die werk van die polisie blootgelê word.”
Kilian wil appelleer teen besluit oor borgtog
Dit was ʼn hartroerende oomblik in die hof toe Kilian sy hand op sy pa, Hein Kilian, se skouer gesit het.
Bendelid vas oor beweerde Kinnear-moordwapen
’n Vuurwapen is vir ballistiese toetse gestuur.
Kinnear-gesin verseker van geregtigheid
Lt.kol. Charl Kinnear se weduwee het ’n versoekskrif aan die komitee gerig met verskeie vrae rakende die ondersoek na haar man se moord.
Minder polisie by Kilian se hofverskyning
Zane Kilian het in die Kaapstadse landdroshof verskyn in verband met die skietery op die Kaapse prokureur William Booth. Hy word ook by die moord op lt.kol. Charl Kinnear betrek.
Kilian ‘depressief, angstig’
Dit is nou 66 dae sedert sy inhegtenisneming.
Kilian en Kie. se bande met onderwêreld ondersoek
Die huidige ondersoek na die moord op Kinnear het oënskynlik ʼn veel groter kriminele netwerk ontbloot waarbinne daar een sentrale figuur is wat individue in die Wes-Kaap, KwaZulu-Natal en Gauteng het wat sy werk vir hom verrig.
Twee brigadiers vas in ondersoek wat Kinnear gelei het
Die twee offisiere wat in Gauteng in hegtenis geneem is, bring die getal beweerde korrupte polisiebeamptes betrokke by die bedrogspul op 18 te staan.
Nóg klagtes teen Kilian oor ‘nasporingslys’
“Daar is gerugte dat toonaangewende mense wat vermoor is se nommers op die nasporingslys is.”
Kinnear-moord: Kilian gaan borgtog vra
Kilian is sedert sy inhegtenisneming meer as ʼn maand gelede in aanhouding.
Kinnear-moord: Kilian vra dán borgtog
Die saak is intussen na ʼn ander hof oorgeplaas weens beweerde veiligheidsrisiko’s.
Kinnear-moord: Saak weer uitgestel
“Hopelik sal ons dan weet of die saak in ’n nuwe hof kan voortgaan.”
Kinnear-moord: Saak uitgestel weens kommer oor veiligheid
Zane Kilian (39) het Maandag weer in die Bishop Lavis-landdroshof verskyn in verband met die moord op lt.kol. Charl Kinnear.
Drie in hof oor ‘aanval’ op Kinnear se huis
Drie beskuldigdes het in die Parow-streekhof verskyn nadat hulle glo einde verlede jaar wyle lt.kol. Charl Kinnear se huis in Bishop Lavis op die Kaapse Vlakte geteiken het.
Kinnear-moord: Ondersoek geëis oor moontlike polisiebetrokkenheid
Die Demokratiese Alliansie doen ʼn beroep op die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod) om ondersoek in te stel oor moontlike polisiebetrokkenheid by die moord op lt.kol. Charl Kinnear.
Drie aanklagte teen Kinnear-moordverdagte
Zane Kilian, die beskuldigde, se ma het twee jaar gelede in ʼn plaasaanval gesterf. Sy pa is ʼn afgetrede polisielid.