Die bekroonde dirigent Charles Dutoit het Saterdag ernstige beskuldigings van seksuele wangedrag ontken. Groot simfonie-orkeste in Europa, Australië en Amerika het intussen alle bande met hom opgeskort.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Charles Dutoit"
Londen-orkes se dirigent geskors
Londen se Koninklike Filharmoniese Orkes het gesê sy hoofdirigent, Charles Dutoit, is geskors van alle toekomstige konsertverpligtinge te midde van ernstige bewerings van seksuele oortredings.