Ek sal hulle God wees. (Jeremia 31:33)
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Charles Spurgeon"
Gedagte vir die dag: Verdryf twyfel
Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal in alle ewigheid nooit verlore gaan nie. (Johannes 10:28)
Gedagte vir die dag: Verbly jou in heiligheid
Vind jou vreugde in die Here. (Psalm 37:4)
Gedagte vir die dag: Die gratis geskenk
Elkeen wat die water van die lewe wil hê, moet dit kom kry, verniet! (Openbaring 22:17)
Gedagte vir die dag: Liefde kweek liefde
Ons het lief omdat God ons eerste liefgehad het. (1 Johannes 4:19)
Gedagte vir die dag: Net soos jy is
Ek is al u gunsbewyse nie werd nie. (Genesis 32:10)
Gedagte vir die dag: Net soos jy is
Ek is al u gunsbewyse nie werd nie. (Genesis 32:10)
Gedagte vir die dag: Wonderbaarlike liefde
Toe het die goedheid van God ons Verlosser en sy liefde vir die mens verskyn. (Titus 3:4)
Gedagte vir die dag: Dag en nag
Dit het aand geword en dit het môre geword. Dit was die eerste dag. (Genesis 1:5)
Gedagte vir die dag: Dankbaarheid en hartseer
‘n Groot menigte van die volk het agter Jesus aan geloop, onder wie ook vroue wat oor Hom getreur en gehuil het. (Lukas 23:27)
Gedagte vir die dag: Die goedheid van die Vader
Mefiboset, wie se voete gebreklik was, het in Jerusalem gebly, want hy het van toe af by die koning aan huis geëet. (2 Samuel 9:13)
Gedagte vir die dag: Ons Here Jesus Christus
Die Heilige van Israel is jou Verlosser. (Jesaja 54:5)
Gedagte vir die dag: God met ons
’n Jong vrou sal swanger word en ’n seun in die wêreld bring en sy sal hom Immanuel noem. (Jesaja 7:14)
Gedagte vir die dag: Alle goedheid
Hy het ons in Christus geseën met al die seëninge van die Gees wat daar in die hemel is. (Efesiers 1:3)
Gedagte vir die dag: Die geur van Christus
Sy wange is soos die kruiebeddings waar lekkerruik-kruie groei. (Hooglied 5:13)
Gedagte vir die dag: Krag in moeilike tye
In die wêreld sal julle dit moeilik hê. (Johannes 16:33)
Gedagte vir die dag: Oorvloedige genade
God gee alles ryklik aan ons om te geniet. (1 Timoteus 6:17)
Gedagte vir die dag: Moenie angstig wees nie
Laat jou sorge aan die Here oor, Hy sal vir jou sorg. (Psalm 55:23)
Gedagte vir die dag: Die volheid van Christus
In Hom is die volle wese van God beliggaam, en in verbondenheid met Hom deel julle in sy volheid. Hy is die hoof oor elke mag en gesag. (Kolossense 2:9-10)
Gedagte vir die dag: Die voetspore van Jesus
Wie beweer dat hy in Hom bly, behoort self ook te lewe soos Jesus gelewe het. (1 Johannes 2:6)