Die man wat daarvan verdink word dat hy nege persone by ʼn Afro-Amerikaanse kerk in Charleston, Amerika, doodgeskiet het, is Donderdag in hegtenis geneem.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Charleston"
‘Haatmisdaad’ eis nege by VSA-kerk
Nege mense is Woensdagaand doodgeskiet by ʼn Afro-Amerikaanse kerk in Charleston, Suid-Carolina.