“Ons glo KI kan elke aspek van ons werkslewe ophef en spanne kreatiewer en produktiewer maak.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "ChatGPT"
Moet ons bang of bly wees oor kunsmatige intelligensie?
Met al dié veranderinge wat tans plaasvind en wat nog op pad is, kan daar net gestel word dat die toekoms daarvan onseker is. Is die rigting waarin die mensdom tans beweeg die regte een?
Luister: Só benut jy ChatGPT tot jou voordeel
“Sien ChatGPT as ʼn bondgenoot en nie as ʼn teenstander nie.”
Luister: Beperkings, invloede van ChatGPT en kie
“Kyk, as ʼn mens nie ingelig is nie, raak jy bekommerd oor iets.”
Luister: Kunsmatige intelligensie, kletsbotte in die kollig
Wat behels kunsmatige intelligensie en hoe werk kletsbotte? Dr. Celia Booyse, bestuurder van programontwikkeling en gehalteversekering by Akademia, verduidelik.
Nuwe kletsbot ‘al meer mens’
Staan opsy, ChatGPT, want daar is nuwe kunsmatige intelligensie (KI)-kletsbot op die tegnologiefront.
Kletsbotwedloop: Gegons, geskarrel oor dié soort kunsmatige intelligensie
Daar’s ʼn gegons en ʼn geskarrel in die wêreld van tegnologie, want terwyl die Amerikaanse maatskappy OpenAI se kletsbot ChatGTP onlangs as die snelgroeiendste toepassing nóg aangewys is, skarrel China om blitsig ʼn teenvoeter te ontwikkel.
Universiteit verbied kletsbot wat eksamen slaag
“Twee uit drie eksaminatore het die bot-geskrewe antwoordstel uitgeken.”
Microsoft belê miljarde in ChatGPT-maatskappy
Onderwysers is verontrus oor ChatGPT se vermoëns en dit word reeds by universiteite en skole verbied.