Die Vrystaatse Cheetahs het hul greep op vanjaar se Curriebekerreeks verloor toe die planmakerskrumskakel Ruan Pienaar in Desember beseer is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Cheetahs"
Curriebeker: Bok Frans kelder Griekwas
Frans Steyn het al menige rugbyspan met sy skopskoen gekelder.
Vrystaat-Cheetahs maak seker van vierde plek
Die Cheetahs het Saterdag in Bloemfontein, nadat hulle die Griekwas met 28-9 geklop en ʼn bonuspunt verower het, die vierde posisie vasgemessel.
Nuweland se Stormers-son sak met sege oor Cheetahs
Waar die Kapenaars vandag heel tevrede met hul vertoning kan voel, sal die Vrystaters hulself kan skop oor van die ongedwonge foute wat hulle gemaak het.
Pote ook terug in die Vrystaat
“Dit is bemoedigend om te sien dat spelers en afrigters soos Pote, Ruan Pienaar en Frans Steyn weer terugkom na die unie waar hulle wortelgeskiet het.”
Cheetahs laat vir Specman, Steyn los
Die Cheetahs sal oorgehaal wees om vir Suid-Afrika se rugbybase te wys wat in hulle steek wanneer hulle Saterdag teen die Pumas in Bloemfontein speel.
Mening: Vrystaatrugby en die voelbêk met die houtbeen
Ook ander spanne het ruim in die Vrystaat kom oes. By geleentheid het die WP die Vrystaat in Bloemfontein met ’n 15-tal kom aandurf met 14 van die span wat voorheen bande met die Vrystaat gehad het. Die gelapte Cheetahs (wat toe met ’n ongekende aantal beserings gesit het) het nogtans die WP druipstert huis toe gestuur.
‘Dit is spesiaal om ’n Cheetahs-trui oor jou kop te trek’
“Dit sal onregverdig wees om die Vrystaat uit te skop juis omdat hulle ook aan die kortste ent in die Superrugby-reeks getrek het. ”
Rosko se Bloem-skuif ook goeie nuus vir Blitsbokke
“Buiten die feit dat hy baie vinnig is, is die werklike verskil tussen hom en ander spelers waarskynlik sy vaartversnelling van die merkie en sy voetvaardighede.”
Hawies wil hê sy Cheetahs moet skerp bly
“Almal se omstandighede is uniek – party is op die plaas en ander in woonstelblokke – maar dit is lekker om te sien hoe innoverend hulle hul oefeninge benader.”
Kings-loesing Cheetahs se grootse Pro14-sege nóg
Vrystaters druk hul 200ste Guinness Pro14-drie, maar moeilike toer wag weer.
Nat balle help Cheetahs met voorbereiding
“Die feit dat ons nie by die Noordelike Halfrond se toestande aangepas het nie, is beslis een van die hoofredes waarom ons nog nie weer gewen het nie.”
Franco groet Cheetahs ná Munster-wedstryd
“Ons wou ’n spesifieke soort kultuur by die Cheetahs vestig – nie net ’n wenkultuur nie, maar ook een waarmee ons die toeskouers kan vermaak.”
Smith en Cheetahs glo in hul vermoëns
“Vir die eerste keer in drie jaar gló ons dat ons die reeks kan wen.”
Matie-kaptein wil kleim by Cheetahs afsteek
“Dis die mooi ding van rugby – die vriende wat jy deur die spel maak, sal altyd daar wees.”
Small-Smith bly ’n Cheetah
“Ek glo daar wag ’n blink toekoms op die span en dit is ’n voorreg om my kontrak te verleng.”
Nche óók geskors
Nóg ’n Cheetah-speler is deur ’n tugkomitee aan ’n oortreding skuldig bevind.
SA spanne se hoop in Pro14 vervaag
Die Cheetahs en Kings het hul Pro14-wedstryde verloor.
Cheetahs gaan in Ierland hardloop
Die Toyota Cheetahs het hul groep bekend gemaak wat in Ierland en Wallis gaan speel.
Vrystaatse skrumghoeroe sak ook in Bulls-skrum
Daar is ook ’n paar ander interessante spelerskuiwe in die Superrugby-landskap.