Die militêre betrokkenheid van soveel lande in die Midde-Ooste is sekerlik ’n bron tot kommer. Verder is dit duidelik dat onstabiliteit in die Midde-Ooste gaan voortduur vir etlike jare, soos ons nou reeds generasies daaraan gewoond is. Hoewel: die konflik is nie meer Israel teen die res nie, maar eerder die Soenniete Alliansie (en die Weste) teen die Sjiïtiese Alliansie (en die Russe).
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "chemiese aanval"
Konflik raak al hoe giftiger
Die wêreld hou al weer asem op vir die soveelste groot konfrontasie in die Midde-Ooste tussen die groot moondhede Amerika en Navo aan die een kant en Rusland en Turkye aan die ander kant.
Suid-Afrika gekant teen militêre optrede teen Sirië – Zuma
President Jacob Zuma het vandag, ná sy gesprek met President Manuel Pinto da Costa van Sao Tome en Principe, enige sprake van militêre optrede teen Sirië veroordeel.
Turkye gereed vir moontlike chemiese aanval
Beamptes sê Turkye is op hoë gereedheid geplaas teen ʼn moontlike chemiese aanval van Sirië en maak kos en gasmaskers bymekaar.