“Dieselfde opregte gevoel het op ons elkeen se harte gedruk: dat net soos vroue dinamies in hul wese is en soos ʼn blom van saad na vrug gaan, het hulle ook iets uniek om in elke seisoen van hulle lewe te bied.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "CheraLee"
CheraLee, ʼn country-sangeres in murg en been
“My pa is nog altyd my steunpilaar wat my aanmoedig om my passie vir musiek uit te leef.”