Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met nog ’n nuwe Chery – die Tiggo 7 Pro. Hulle vat die langpad van die Kaap na Bloemfontein en terug met die Hyundai Staria Elite-bussie en gaan ry ’n spesiale verjaarsdaggeskenk – die Suzuki Vitara Brezza S-Edition.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Chery"
Chery nie hier om doekies om te draai
Chery se Tiggo 7 Pro, ʼn C-segment-sportnutsvoertuig wat vyf sitplekke bied, is pas bekendgestel.
Luister: Wiele2Wiele ry met Chery se Tiggo 8 Pro
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Audi se elektriese e-tron GT, gaan ry met die Chery Tiggo 8 Pro en rits rond met Suzuki se Celerio.
Chery se Tiggo 8 Pro bied uitstekende waarde
Wanneer daar oor die motorvervaardiger Chery gesels word, is betroubaarheid en luuksheid nie noodwendig altyd die eerste woorde wat opkom nie maar sy nuwe Tiggo 8 Pro het dit egter verander.
Wiele2Wiele gesels oor nuwe Audi e-tron-reeks
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor vier nuwe bekendstellings – die Renault Clio V, Chery se Tiggo 8 Pro, die Audi e-tron-reeks en die nuwe Mercedes-Benz C-klas.
Nuwe Chery Tiggo het ʼn miljoen kilometer-waarborg
Ons het ʼn groot, sewesitplek-sportnuts wat uiters luuks is. Hy het ʼn lekker enjin – en hy is mooi, en dit teen minder as R500 000 vir die intreemodel.
Dís nie hoe ons Chery ken…
Dit is ʼn indrukwekkende verbetering op die Cherys wat ons in SA ken. Die voertuig bied sterk waarde, maar die segment is taai.
Chery beïndruk met eerste nuwe motor in SA
Dié B-segment-sportnutsvoertuig is Chery se eerste model vir sy terugkeer na Suid-Afrika.
Chery weer op pad na SA
Daar is in die volgende 18 maande drie modelle na Suid-Afrika op pad.