Die Reklamebeheerraad het bevind dié advertensie maak ʼn bespotting van ʼn saak “wat ontstellend is vir baie Suid-Afrikaners”.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Chicken Licken"
Twee vas ná rowers op kitskosplek toeslaan
Die Tshwane-metropolisie se misdaadvoorkomingseenheid en SAPD was gou op die toneel en kon daarin slaag om twee van die vermeende rowers aan te keer.