Dit was die derde keer dat Ralepelle positief getoets is, hoewel hy en Bjorn Basson, wat in 2010 ná ʼn toets teen Ierland huis toe gestuur is nadat die verbode metielheksamien in hul urinemonsters gevind is, later deur die Suid-Afrikaanse rugbybase onskuldig bevind is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Chiliboy Ralepelle"
Voormalige Bok vir 8 jaar geskors
Die skorsing is ’n doodsteek vir die 33-jarige se rugbyloopbaan. Hy het 25 toetse vir die Springbokke gespeel.