Die slagoffers se naasbestaandes moes dae lank op tyding wag nadat vlug MU5735 Maandag in ruwe terrein naby Wuzhou neergestort het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "China Eastern"
China-vliegramp: Menslike oorskot gevind
Vier dae ná vlug MU5735 naby Wuzhou in die suide van China neergestort het, het beamptes nog steeds nie al 123 passasiers en nege bemanningslede amptelik dood verklaar nie.
China-vliegramp: Vlugopnemer gevind
Lugvaartowerhede sê nog bewyse en getuienis is nodig voor hulle enige gevolgtrekkings kan maak.
Nog geen teken van oorlewendes ná vliegramp
Daar word nou gesoek na die vlugopnemers om die oorsaak van die vliegongeluk te bepaal.
China-vliegramp: Hoop vervaag om oorlewendes te vind
Volgens data van FlightRadar24 het die Boeing 737 sowat 20 000 voet geval in net minder as ’n minuut voor dit in ’n bergagtige gebied neergestort het.
Lugdiens hok 737’s ná ongeluk
Die lugdiens het sy webwerf Maandagmiddag na swart-en-wit verander en alle Boeing 737-vliegtuie in sy vloot gehok ná die vliegtuigongeluk.
Vliegtuigongeluk in China met 133 aan boord
ʼn Passasiersvliegtuig van China Eastern met 133 persone aan boord het in die suidweste van die land neergestort.