Drie mans wat Chris Jooste (62) en sy vrou Katrien (61) drie jaar gelede in ʼn besige straat in Soshanguve doodgeskiet het, is in die Pretoriase hooggeregshof gevonnis.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Chris Jooste"
Egpaar se moordenaars in hof
Drie mans wat skuldig bevind is aan die moord op Chris Jooste en sy vrou, Katrien, het Woensdag in die hooggeregshof in Pretoria verskyn.