’n Jaar later hou Chris Rock steeds nie Jada Pinkett Smith se naam uit sy mond uit nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Chris Rock"
Will Smith bedank uit Oscar-organisasie ná klap
“Ek het ander genomineerdes en wenners hul geleentheid ontneem om fees te vier en gevier te word vir hul buitengewone werk. Ek is hartseer.”
Chris Rock, akademie reageer ná Oscars-klap
Hy het ook bewerings dat hy en Smith ná afloop van die toekenningsgeleentheid die lug gesuiwer het, ontken.