Herman en Douw glo ʼn platemaatskappy moet ʼn plan met ʼn kunstenaar hê voordat hulle ʼn kunstenaar se loopbaan aan die gang kry. Volgens hulle het kunstenaars leiding nodig, veral as hulle jonk is, maar dit beteken nie dat hulle in ʼn blik gedruk moet word nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Christa Steyn"
Christa Steyn se dood gedenk
Cornel Stander en die orrelis Ockie Vermeulen bring hulde aan Christa Steyn, liedjieskrywer en pianis, met ‘n nuwe album.