“Jou optrede was onmenslik. Jy het ʼn driejarige doelbewus doodgemaak terwyl hy aan sy pa se been vasgeklou het.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Christchurch"
Christchurch-terreur: Skieter swyg in vonnisverhoor
Byna 90 oorlewendes en familielede van slagoffers het die afgelope drie dae in die hof getuig.
Christchurch-terreur: Skieter wou 3 moskees teiken, afbrand
Nuwe besonderhede oor die aanvalle in Maart 2019 het op die eerste dag van Brenton Harrison Tarrant se vonnisverhoor in die hooggeregshof in Christchurch aan die lig gekom.
Man tronk toe oor video van Christchurch-aanvalle
Regter Stephen O’Driscoll het bevind Philip Arps het in effek ʼn haatmisdaad gepleeg deur die video te versprei.
Man kan lank sit oor video van Christchurch-aanvalle
Die skieter het ʼn kamera op sy valhelm vasgemaak en die aanval regstreeks op Facebook uitgesaai. Kopieë is van die skokkende video van 17 minute lank gemaak en wyd op die internet gekyk.
Christchurch terreur: Verdagte in hof op 50 aanklagte van moord
Die verdagte bly tans in aanhouding by ʼn maksimum sekuriteitsgevangenis in Paremoremo, Auckland, sedert hy op twee moskees losgebrand het.
SA vrou in Nieu-Seeland vas oor dwelms
‘n Suid-Afrikaanse vrou is in Nieu-Seeland in hegtenis geneem en moes geopereer word nadat daar heroïen in haar ingewande gevind is.
Christchurch beleef 11 000ste aardbewing sedert 2010
Die aardbewing wat Saterdag met sy episentrum digby Christchurch voorgekom het, was een van ‘n reeks aardbewings wat kort na mekaar naby die rand van die Stille Oseaanplaat wat deur Nieu-Seeland loop.