“Vir my was die besluit om Candy te vertolk eintlik ʼn maklike een. Sy is divers en speel self ʼn klomp verskillende rolle binne haarself.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Christia Visser"
Christia Visser spog met haar pienkvoet
“Dis onwerklik. Ek dink nie mens is ooit 100% gereed vir die groot verantwoordelikheid van ma-wees nie, maar wat ’n voorreg.”
Superfeeks én superma – Christia Visser se twee nuwe rolle
Christia Visser was in die eerste trimester van haar swangerskap toe sy vir die eerste keer op die stel van ‘Binnelanders’ gekuier het.
Luister: Kaalnael-fliek ‘het ook diepte, hart’
Jacobs vertel in die Maroela Media-ateljee dat mense nie afgeskrik moet word deur die titel van die fliek nie.
Christia speel met klanke in jongste aflewering
“Dit was vir my belangrik dat dít nie in ʼn boksie geplaas kan word nie.”
Debuutalbum, splinternuwe musiekvideo vir Christia Visser
Haar lankverwagte debuutalbum getiteld Gemaklik verlore is vandag (Vrydag) uitgereik en ʼn splinternuwe musiekvideo vir haar jongste enkelsnit, “Wildste oomblik”, is ook vrygestel.
Luister: Die verskillende kante van veelsydige Christia Visser
“Ek hou nogal daarvan dat mense na ʼn liedjie luister en sê: ‘O, dis die Toebroodjie-meisie.’ Dit beteken mense sien verskillende kante van my en waardeer dit.”
Luister: Christia Visser se liefdeslied aan verloofde
Christia Visser sou verlede maand getrou het, maar soos soveel ander bruide moes haar troue uitgestel word tot ná die afsonderingstydperk. Haar jongste liedjie, “Kaal voor jou”, het sy geskryf om op die paadjie na die kansel af te stap.
Luister: Christia Visser se jaar vol nuwe avonture
Van troue beplan tot toneelspel en haar nuwe sangloopbaan – daar is geen sprake van afskaal vir dié donkerkop nie.
Video: Christia Visser terug met tweede enkelsnit
Visser was aanvanklik meer bekend vir haar televisierolle in Die Boekklub en Ballade vir ʼn Enkeling, maar het met haar eerste enkelsnit, “17 Shots”, vinnig naam gemaak as sangeres.
Christia Visser: ‘Musiek is nog altyd in my bloed’
“Ek wou van kleins af graag ʼn sangeres word en op skool het ek weekliks van Swellendam na Worcester gereis vir sanglesse.”
‘Ballade’-aktrise betree Afrikaanse Top-20 met eerste enkelsnit
Vandeesweek maak sy haar debuut op die Maroela Media Afrikaanse Top-20 met haar eerste enkelsnit, “17 shots”.
“Tess” spook by aktrise
“Dit voel of ek skielik te veel van die wêreld weet. Al die dinge waarteen ek myself beskerm het, is nou daar. Die boksies is oopgemaak en dit kan nie weer toegemaak word nie.”
Nuwe TV-reeks begin op kykNET
Die boekklub, ʼn nuwe televisiereeks met akteurs soos Jana Cilliers, Armand Aucamp en June van Merch, kan Dinsdagaand (12 Januarie) vir die eerste keer op kykNET gesien word.
Resensie: Hollywood in my Huis – dit gaan die hartsnare roer
Daar is geen ander woord om Hollywood in my Huis te beskryf as magies nie. Lanklaas was daar ʼn fliek wat dinge soos jong liefde, hoërskool en matriekafskeid so eg uitgebeeld het soos dié fliek.