Christiaan Oldewage is Donderdag in die hooggeregshof in Pretoria gevonnis nadat hy Woensdag skuldig bevind is aan die moord op sy drie weke oue stiefseun, Stiaan.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Christiaan Oldewage"
‘Baba-moordenaar’ het glo senuwee-ineenstorting
Die verhoor van ʼn Pretoria-egpaar wat daarvan verdink word dat hulle hul baba vermoor het, is Maandag uitgestel nadat die ma, Juanita Oldewage (26), glo ʼn senuwee-ineenstorting gehad het.