“Iewers is iemand wat iets weet. Iemand moet hom vir my kan gaan haal. En as hy dood is, wil ek hom naby my begrawe.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Christo Bothma"
Gyselaarsdrama: Hy is dalk dood, maar ‘my hart glo anders’
Daar is glo geen rede vir sy gevangenemers om oor Christo Bothma se dood te lieg nie.
Christo Bothma-verdwyning: ‘Bring die bewys dat hy dood is’
“Die res van die wêreld het besluit hy is dood, maar ons het nie afsluiting nie.”
Christo Bothma-verdwyning: Nét onsekerheid ʼn jaar later
Toe sy skielik niks van haar man hoor nie, het sy eers gedink hy kom vroeër huis toe om sy gesin te verras – iets wat hy graag gedoen het. Die volgende oproep was egter nie een van vreugde nie, maar ʼn oproep om te sê dat haar man êrens in Wes-Afrika deur vermoedelik terroriste gegryp is.
‘Asseblief, ek wil net huis toe gaan’
“Dit is ʼn moeilike ding en elkeen hanteer dit op sy eie manier. In ʼn stadium het die gebeure gevoel soos goed wat net in flieks gebeur. Jy is heeltemal hulpeloos. Wie bel jy? Jy het géén verwysingsraamwerk vir wat met jou gebeur nie.”
Hoop vervaag ná SA man se ontvoering in Burkina Faso
“Ek gee nie om hoe hy huis toe kom nie. Kóm net.”