Die bekende en omstrede lykskleed van Turyn wat glo Christus se lykskleed sou wees, en ‘n afbeelding van ‘n persoon bevat, is dalk tog oud genoeg om eg te wees, meen navorsers van Padua.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Christus"
Was Jesus dalk getroud?
Die debat oor of Jesus getroud was sal na verwagting weer opvlam nadat ‘n Amerikaanse navorser ‘n antieke stukkie papirus getoon waarin Jesus glo na sy eggenote verwys.