Ngwako Modjadji het in Mei vanjaar in ʼn beweerde tref-en-trap in Soweto gesterf.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "City Press"
City Press-verslaggewer sterf in tref-en-trap
“Wat ʼn briljante werker. Ons sal altyd dié goedhartige reus mis na wie baie van ons opgekyk het. As jong verslaggewers is ons beroof van ʼn geleentheid om verder by hom te leer.”
Stad Jhb gaan klag lê teen koerant
Herman Mashaba, burgemeester van Johannesburg, het inwoners gerusgestel dat die stad hoegenaamd nie in ʼn finansiële verknorsing is nie en dat dit nie ʼn reddingsboei nodig het nie.
Oud-koerantredakteur in hof vir laster
Ferial Haffajee, voormalige redakteur van City Press, moet Donderdag in die hooggeregshof in Johannesburg verskyn op aanklagte van laster.
SAUK-raad se voorsitter lieg glo oor kwalifikasies
Ellen Tshabalala, voorsitter van die SAUK-raad, het aan die parlement gelieg oor haar kwalifikasies, het City Press Sondag berig.
SAUK wil nie advertensies uitsaai nie
Die SAUK weier glo om ʼn reeks City Press-advertensies uit te saai wat deel was van ʼn ruilooreenkoms, het die koerant Sondag berig.
Oudit laat vrae ontstaan oor Seta se spandering
ʼn Konsep interne ouditverslag het vrae laat onstaan rakende spandering by die Seta vir kuns en kultuur, berig City Press.
ANC ontken dat Zuma uitgejou is
Die ANC het Sondag ontken dat president Jacob Zuma in Port Elizabeth uitgejou is.