“Alle eer aan God. Dit is net genade dat Hy hom bewaar het.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Clanwilliam"
Maak ’n verskil, een vrag op ’n slag
Lilian Bron-Davis (75), ’n inwoner en eiendomsagent van Noordhoek, Kaapstad het heeltemal ’n nuwe lig op barmhartigheid en ruilhandel gewerp.
Boer dood nadat hy glo rusie wou keer
“Ons wil graag die polisie prys vir hul vinnige reaksie en omliggende boere wat soekgroepe gereël het om die polisie te help.”
Slopery begin ná brand op Wupperthal
“Streng beheermaatreëls sal toegepas word en motoriste, onder wie toeriste, word aangemoedig om die dorp te vermy.”
Clanwilliam-blommeskou gekanselleer weens droogte
“Ons het nie genoeg blomme om ʼn goeie vertoning vir die skou saam te stel nie”
Soektog na vermiste pa eindig tragies
“Ons dink aan sy familie in hierdie tyd en vra dat God hulle sal dra.”
Man steeds soek ná hy gaan stap
ʼn Soektog is steeds aan die gang nadat ʼn 54-jarige man van Clanwilliam in die Wes-Kaap Saterdag vermis geraak het.
Gratis werkswinkel op Clanwilliam wil vaardighede opskerp
ʼn Gratis maarskalk-werkswinkel word op 17 September op Clanwilliam aangebied deur Rooibos Bpk. om plaaslike inwoners die geleentheid te gee om vaardighede aan te leer en sodoende in aanmerking te kom vir meer werksgeleenthede.
Rooibosroete bekend gestel
Clanwilliam in die Wes-Kaap vier sy 200ste bestaansjaar. En as deel van die verjaarsdagvieringe het twee sakevroue ‘n Rooibosroete bekend gestel om meer toeriste na dié streek te lok.
Twee sterf toe konstruksievoertuig rol
Twee mans is dood nadat ʼn konstruksievoertuig Maandag naby Clanwilliam in die Wes-Kaap gerol het.