Die polisie se bom- en honde-eenhede het Maandagoggend Clearwater Mall in Roodepoort, Johannesburg, gefynkam nadat ʼn bomdreigement ontvang is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Clearwater Mall"
Bomdreigement by gewilde JHB-winkelsentrum
Die gewilde Clearwater Mall in Roodepoort, Johannesburg, is Maandagoggend ontruim nadat ʼn bomdreigement ontvang is.