Sy het “persoonlike redes” as besluit vir haar bedanking aangevoer.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Clicks"
Clicks moet ook aan MRK, departement verduidelik
Clicks moes hom die afgelope week ook voor die Menseregtekommissie en die minister van kleinsakeontwikkeling verduidelik oor die advertensie wat tot ‘n herrie en betogings deur die EFF gelei het.
Nuuskommentaar: Kapitalisme volg kultuur
ʼn Mens het hierdie soort optrede van die EFF verwag, maar het gehoop dat korporatiewe Suid-Afrika ten minste meer van ʼn ruggraat sou hê.
Ope brief: Clicks buig knie vir anargie
Almal vra: Waarom word die aanstigter(s) nie aangekla nie? Die anargie moet stop. Vervolg dié wat breek en brand. Kla die spul aan wat onskuldige winkelgangers intimideer. En wat doen Clicks? Julle beloon die anargiste. Julle ontmoet hulle en bieg en buig.
11 betogers by Clicks-winkel in hegtenis geneem
Die betogers is in hegtenis geneem nadat hulle glo Clicks-werknemers en klante gedreig het.
Clicks en EFF kom ooreen ná vergadering
Die EFF versoek dat alle betogings by Clicks-winkels met onmiddellike effek opgeskort sal word.
TRESemmé 10 dae lank van alle winkelrakke verwyder
Die maatskappy sal ook minstens 10 000 sanitêre doekies aan inwoners van informele nedersettings van die EFF se keuse skenk.
Nog twee winkelgroepe verwyder ook dié haarprodukte
Unilever, wat die TRESemmé-handelsmerk besit, het nog glad nie op die jongste verwikkelinge gereageer nadat hy Vrydag om verskoning gevra het vir die Clicks-advertensie wat tot die herrie gelei het nie.
Podlitiek: Clicks se hare waai, ekonomie afgemaai en DA maak ‘n draai
In dié week se episode gesels die Podlitiek-span oor die hare wat waai weens Clicks se advertensie, die DA se afgelope beleidskongres en die ekonomiese krisis.
Apteekgroep verwyder ook TRESemmé van sy rakke
“Die besluit is Dinsdag geneem en is reeds landwyd by als ons takke landwyd geïmplementeer.”
Clicks: Haarprodukte nou ook van dié winkelrakke verwyder
“As ʼn maatskappy is ons diep bewus van ons verantwoordelikheid om rassevooroordele en -verskille te konfronteer wanneer dit geïdentifiseer word.”
Vrou moet in hof verskyn ná rig van vuurwapen voor Clicks
Daar is beslag op die vrou se vuurwapen gelê.
EFF vergader dán met Clicks
Die EFF het TRESemmé intussen 24 uur gegee om die kwessie rakende die omstrede advertensie op te klaar.
EFF by etiekkomitee, MRK verkla
“Hulle hou daarvan om dit in die strate te skree en op sosiale media te skree, maar wanneer dit kom by aksie, bereik hul optrede presies die teenoorgestelde.”
EFF lê toe wel klag teen vrou wat vuurwapen rig
Dit volg nadat albei partye ná die voorval aanvanklik aangedui het dat hulle nie enige klagtes aanhangig gaan maak nie.
Clicks: ‘Polisie moet veiligheid verseker’ – Bheki Cele
Dit het intussen aan die lig gekom dat ʼn EFF-parlementslid ook in hegtenis geneem is.
Clicks-winkels sal Woensdag gesluit wees
“Die maatskappy het die besluit geneem om alle winkels Woensdag (9 September) gesluit te hou.”
Vyf vas oor skade by Clicks in Alberton
Betogers het gewelddadig toegang tot die winkel verkry deur hamers te gebruik om die winkel se deure mee oop te forseer.
Video: Vrou rig vuurwapen op EFF-lede voor Clicks
Die vrou en lede van die EFF is ná die voorval na die plaaslike polisiestasie geneem.
Clicks: Haarprodukte verwyder; werkers geskors
Clicks het ook besluit om al sy winkels vir een dag te sluit.