Herman Pienaar (35) wat daarvan verdink word dat hy sy ouers in hul huis in Valhalla in Centurion, Gauteng, vermoor het, is vir sielkundige waarneming by Weskoppies-psigiatriese hospitaal gestuur.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Clinton White"
Seun wat glo ouers vermoor verkondig dit op Facebook
Herman Pienaar (35) en sy vriend, Clinton White (31), het Maandag in die hof verskyn in verband met die moord op Pienaar se ouers.