Enrico Gerwel (21) het Donderdag in die landdroshof in Port Elizabeth verskyn op aanklag van die moord op die 12-jarige Alvineesha Brookes.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Clinton Williams"
Nóg ʼn kind beland in bendekruisvuur
Dié voorval volg enkele dae ná ʼn 12-jarige meisie in Bloemendal in Bethelsdorp doodgeskiet is.