Die borgtogaansoek van Lesiba Mantsi, die derde beskuldigde in die Clover-saak, sal na verwagting Woensdag begin.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Clover"
Nuwe verwikkelinge in Clover-moordsaak
Die derde verdagte wat van die moord op Terence Tegg en JJ Cassanga se aanranding beskuldig word, se borgtogaansoek is intussen uitgestel.
Borgtog vir Clover-twee geweier
Die ondersoekbeampte in die saak het intussen aan Maroela Media bevestig dat nóg ʼn verdagte in die saak in hegtenis geneem is.
Clover-twee bly langnaweek in tronk
Die verdediging voer aan die staat kan steeds nie die beskuldigdes sonder twyfel met die moord en aanranding verbind nie.
Verloofde worstel met woede ná Clover-moord
“Ek verstaan nie hoe mense so min respek vir iemand – enigiemand – se lewe kan hê nie. Dit is barbaars.”
Clover-saak: Getuie glo by hof geïntimideer
Die hoofondersoeker in die saak is na bewering verlede week in die hof se gange deur ʼn groep ondersteuners van die beskuldigdes voorgekeer.
Clover-betogers ruk buite hof op
Betogers het liedere in die hof se parkeerterrein gesing voordat van hulle die hofgebou in is ter ondersteuning van twee mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ʼn veiligheidswag vermoor en nog een ernstig beseer het tydens ʼn Clover-staking verlede maand.
Clover-moord was ‘wreed’, hoor hof
Die groep stakende werkers het glo probeer om ʼn veiligheidsbakkie op Terence Tegg om te rol nadat hulle hom met klippe gegooi het.
Só het moord by Clover gebeur
Die twee Clover-werkers wat daarvan beskuldig word dat hulle verlede maand ʼn lid van ʼn private veiligheidsdiens grusaam vermoor en ʼn ander een erg aangerand het, beweer die polisie het die verkeerde mans in hegtenis geneem.
Saak uitgestel teen oud-Recce se vermeende moordenaars
Terence Tegg is dood toe stakende Clover-werkers hom en sy kollegas met klippe bestook het.
‘Barbaarse optrede’ by Clover veroordeel
Terence Tegg se moord volg op dié van Tshephe Molatsi, ʼn veiligheidswag wat verlede maand glo ook deur stakende werkers vermoor is.
Gewelddadige Clover-staking ‘mag nie geduld word’
Die dood van ʼn tweede veiligheidswag by die suiwelmaatskappy Clover in Olifantsfontein tydens ʼn gewelddadige en onwettige staking is onaanvaarbaar.
Noordwes se planne ná Clover sy aanleg sluit
Die plaaslike regering wil ingryp ná Clover gesê het sy bedrywighede word ontwrig deur onbetroubare kragvoorsiening en waterverskaffing en swak padinfrastruktuur wat hul bedryfskoste verhoog het.
Clover sluit fabriek in Lichtenburg
Voortdurende swak dienslewering het die grootste kaasfabriek in Suid-Afrika uit Lichtenburg verdryf.