Daar is nog geen nuwe verwikkelinge in die moordsaak van ʼn man in sy 40’s wat Dinsdagaand in ʼn besige restaurant in die ooste van Pretoria voor ander klante doodgeskiet is nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Coco Bistro"
Man in besige PTA-restaurant doodgeskiet
ʼn Man in sy 40’s is Dinsdagaand in ʼn besige restaurant in die ooste van Pretoria voor ander klante doodgeskiet.