Volgens die Comrades-marathonvereniging was dit ’n ongelooflik moeilike besluit en duisende atlete sal vir die tweede jaar hul Comrades-drome moet laat vaar.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Comrades"
Gerda Steyn se Comrades midde Covid-19
“Deesdae kan ek nie my hardloop-loopbaan sonder die Comrades indink nie. Dit is nie net ’n resies nie, dit is ’n lewenskeuse en dit verander jou lewe vir altyd.”