Heel onder. Dis waar die Southern Kings steeds ná nege van hulle 21 ligawedstryde in die Pro14-reeks is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Connacht"
Cheetahs was nooit in die wenprentjie nie
As jy 20-3 agter is en gedwing word om in jou eie gebied te speel, gaan jy nie sommer as wenspan van die veld stap nie.