Die staat het egter die klag van rig van ʼn vuurwapen teen hom teruggetrek.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Corrie Pretorius"
Pretorius wil pleit, staat sê ‘nee’
Corrie Pretorius van Groblersdal sal nou met sy regspan vergader oor die pad vorentoe.
Corrie Pretorius kry borgtog
Pretorius is sedert Junie in aanhouding nadat hy en ’n tienerseun in ’n stryery by ’n kitskosrestaurant in Groblersdal betrokke geraak het.
Geen borgtog vir Corrie Pretorius
ʼn Verklaring van ʼn ooggetuie dui intussen daarop dat Pretorius moontlik die betrokke aand uitgelok is.
Nuwe feite oor Groblersdal-voorval aangehoor
Dié verklaring verskaf glo konteks omtrent die gebeure wat die betrokke aand op Groblersdal afgespeel het.
Groblersdal-man ‘veiliger in tronk’ – staat
Pretorius is glo in aanhouding aangerand en vrees dat hy weer aangerand sal word weens die aandag wat sy saak van die media ontvang.
Man wat glo by kitskosplek aanrand, bly agter tralies
Corrie Pretorius en ʼn familielid was Woensdagaand by die eetplek toe die slagoffer, ʼn 16-jarige seun, glo gevra het om dieselfde botteltjie geurmiddel as Pretorius te gebruik.
Man vas wat tiener glo buite kitskosplek aanrand
Die voorval het Woensdagaand omstreeks 18:30 by die restaurant in ʼn winkelsentrum plaasgevind en is op video vasgelê.