Die DA het gesê hy gaan strafregtelike aanklagte teen die leierskap van die vakbondfederasie Cosatu indien na die geweld wat vanoggend in die Johannesburgse middestad uitgebreek het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Cosatu House"
Blou teen Rooi – DA en Cosatu bots
ʼn Betoging wat vanoggend vreedsaam begin het, het in chaos ontaard na ondersteuners van die DA (geklee in blou) en Cosatu (geklee in rooi) oproerig geraak het na die twee groepe in Johannesburgse strate koppe gestamp het.