“Hoewel Cosatu kennis neem van die beperkings rakende hoe hoë belastingskale verhoog kan word, glo ons die rykes betaal nie hul regverdige deel nie.”
Alles vir die sleutelwoord "Cosatu"
Cosatu begin landswyd staak oor werkverliese
Lede van die vakbondfederasie het vandag in agt van die nege provinsies begin staak.
Cosatu is aan’t verdwyn – en dit moet nie gekeer word nie
Tesame met die rol wat outomatisering, kennis en tegnologie in vandag se wêreld van werk speel, raak Cosatu en sy samestellende vakbonde ’n anachronisme wat moeilik hul eie agteruitgang gestop gaan kry. En ek dink nie dit moet stopgesit word nie.
Cosatu kry eerste vrouepresident
Die nuwe president is verkies tydens Cosatu se nasionale kongres wat tans in Midrand in Gauteng gehou word.
Samwu: ‘Cosatu wys ons ʼn middelvinger’
“Ons by Samwu het besluit om ons nie in te dwing in die kongres nie, want die vakverbond se nasionale ampsbekleërs het letterlik vir ons ʼn middelvinger gewys.”
Cosatu gee ultimatum oor moontlike afleggings
Die vakbondfederasie Cosatu het Dinsdag die ANC gewaarsku teen die aflegging van vermoedelik 30 000 staatsdiensamptenare as ʼn kostebesparingsoefening oor die volgende drie jaar.
‘Armes gaan ergste deurloop onder brandstofprysstyging’
“Dit sal ʼn sekere vlak van swaarkry meebring vir ʼn groep wat reeds gebuk gaan onder hoë vlakke van werkloosheid en stagnante of dalende lone.”
Ramaforie, Ramarealiteit en Afrikaners: Ons is op ons eie
Ramaphosa moet gelyktydig keer dat die ANC skeur, die geswore sosialiste in sy eie party en drieparty-alliansie tevrede stel, en tewens sake- en beleggingsvriendelik voorkom. Dít blyk ’n toertjie te wees wat bo Ramaphosa (en trouens enigiemand) se vuurmaakplek is.
Cosatu nié deel van landwye staking
“Cosatu ondersteun die nasionale minimumloon en ons het geen rede om te staak oor iets wat tot die werkers se voordeel sal wees nie.”
Nuwe minimum loon nié teen Mei ingestel
Daar word reeds sedert 2014 gewerk om die nasionale minimum loon te verbeter.
Wie is die regte Ramaphosa?
Sal die regte Ramaphosa asseblief opstaan? Daar is te min tyd om tot met die verkiesing alles vir almal te wees en te hoop dat hy daarna die ekonomiese skade sal kan red.
Sibanye-Stillwater: Nehawu, Cosatu eis dat koppe rol ná twee sterf
“Dit is hoogs onaanvaarbaar dat die voorval by die Beatrix-groudmyn nie die maatskappy genoop het om meer aandag te gee aan kwessies oor veiligheid en gesondheid nie.”
Wes-Kaap: Droogtekontrak ‘moreel korrup’
“Tony Leon en ʼn voormalige werknemer van die stad word ʼn halfmiljoen rand betaal om vir Kapenaars te vertel dat dit nie reën nie.”
SARU sê oor rugby-uitsaairegte
“As dit nie vir die geld was wat deur dié ooreenkomste gemaak word nie, sal rugby in ons land nie kan oorleef nie.”
Nuuskommentaar: Is vandag se staking eintlik anti-Zuma-protes?
Dit is duidelik dat vandag se Cosatu-staking, gerugsteun deur die SAKP, ook pres. Jacob Zuma in die oog het.
Cosatu-staking: Hierdie optogte vir vandag beplan
Verskeie protesoptogte sal vandag in die verskillende provinsies gehou word as deel van Cosatu se landwye staking teen staatskaping, werksverliese en korrupsie.
Numsa nié deel van Cosatu-staking
Die National Union of Metalworkers of South Africa (Numsa) het gesê hy steun nié die vakbondfederasie Cosatu se landswye staking wat vir die komende week beplan word nie.
‘Onbevoegde’ ministers gevra om te bedank
Die vakbondfederasie Cosatu het Maandag weer ʼn beroep op pres. Jacob Zuma gedoen om te bedank, tesame met “onbevoegde” kabinetministers.
Lesersbrief: SAKP se wapen teen die ANC
“Die SAKP se doel met die wrywing en die verkiesing wat hy op sy eie wil instel, is nie om die alliansie inmekaar te laat tuimel nie maar om dit te versterk.”
Die toekoms van die SAKP
Die SAKP se besluit is ’n interessante verwikkeling in die Suid-Afrikaanse politiek, maar die gevolge moet nie oorskat word nie.