Die Italiaanse duikspan wat na die liggame van die twee mense soek, wat nog vermis word ná die Costa Concordia-bootramp verlede jaar, het vandag op ’n menslike oorskot afgekom.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Costa Concordia"
Suid-Afrikaner maak gestrande Costa Concordia weer vlot
Die Italiaanse passasierskip, die Costa Concordia, wat op 13 Januarie verlede jaar op ’n rif naby die eiland Giglio, naby Italië se weskus gestrand en omgeslaan het, is vandag, ná ’n gespook van 19 ure weer regop getrek.